Oom Leo het altyd goeie advies gehad al was ek nie altyd ontvanklik vir die advies nie. Hy het aangebied om my te help leer vir my learners, ons het nou nooit daarby uitgekom nie, maar ek is seker ek sou dit gekry het as hy gehelp het. Hy het altyd as ek ń partytjie of iets gehad het, het hy vir my die foto's geneem. Ek het baie geld gespaar deur nie ń fotograaf te huur vir my Matriekafskeid nie. Oom Leo, "Jackson" gaan jou mis...
top of page
bottom of page